leeupraat nadenke

Die leeus

Leeupraat is ‘n INTERKERKLIKE bediening bestaande uit ‘n groep gelowiges wat honger is na Jesus en begeer om dissipels van Jesus te wees. Jesus is die Leeu van Juda (Openb 5:5 "...kyk, die Leeu uit die stam van Juda, die afstammeling van David, het die oorwinning behaal en kan die boek met die sewe seëls oopmaak". ) en as ons ‘n volgeling van Hom wil word, moet ons in Sy voetspore volg en leer om soos Hy te loop, te praat en op te tree. Vandaar die name LEEUPRAAT, LEEULOOP, BRULTYD, ens.
Elkeen is ‘n lewende steen in sy eie lokale gemeente, maar vat hande met ander gelowiges oor kerkgrense heen omdat ons besef dat God se huis en kerk ‘n GEESTELIKE gebou is en nie ‘n fisiese gebou, kerknaam of denominasie nie.
( 1 Kor. 3:9 "Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God". , 1 Pet 2:5 "Laat julle as lewende stene opbou tot 'n geestelike huis, om 'n heilige priesterdom te wees en geestelike offers te bring wat deur Jesus Christus vir God welgevallig is".)

Lees meer...

 
God Provides Dvd collection
The God Provides Film Learning Experience
The Bible ALIVE in your home!

This film learning experience offers a rich, dramatic journey through six theater quality, epic
short films and printed companion guide that can be used for individual or group study.

God Provides DVD's
Widow and Oil
What do you have?
Jeremiah's Call
God's desing
for hope
Abraham 's Reward
Making major life choices
Abraham & Isaac
Mine or His?
Rich man & Lazarus
My heart decision
affect Eternity
Lifted up
My hope for the Future

Koop die stel van 6 dvd's (plus handleiding) vir slegs R350 (posgeld uitgesluit)

Vir navrae / bestellings
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien om e-pos te stuur OF skakel 071 474 7708 / 072 149 3293
 

 

LEEUPRAAT Manne-en Vroue Bediening is bevoorreg om in persoonlike verhouding en noue samewerking met Johnny Louw van WILDESTEM bedieninge te staan. Johnny Louw staan as 'n geestelike seun van oom Angus Buchan in persoonlike verhouding met laasgenoemde van SHALOM ministries)

Laas Opdateer (Dinsdag, 06 April 2010 18:54)

Lees meer...

 
Aanteken Form
Toekomstige Geleenthede
Naval Hill 'Prayer Warriors"
Sa Sep 04 @08:00 - 09:00VM
Dissipelskap groepe by huise
Ma Sep 06 @19:00 - 08:00NM
Naval Hill 'Prayer Warriors"
Sa Sep 11 @08:00 - 09:00VM
Dissipelskap groepe by huise
Ma Sep 13 @19:00 - 08:00NM
Naval Hill 'Prayer Warriors"
Sa Sep 18 @08:00 - 09:00VM
Kontak ons?
leeupraatvrae
Ons het 27 gaste aanlyn

This page require Adobe Flash 9.0 (or higher) plug in.

Besoek gerus ook ons vennote...

SA 4 JesusNikos Ministries
wilde_stemdevine_restorationtimeout_ministries
discount viagra canada | order viagra online | generic viagra online | cheap viagra online | cialis sales online | viagra 100mg | viagra 100mg | buy viagra online | viagra pills uk | cheap viagra online | canada viagra